Roep Hom en hy sal jou antwoord


  • Psalms 9:10 En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!
  • Psalms 34 :17Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.
  • Psalms 86:7 In die dag van my benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my.
  • Psalms 91:15 Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee.
  • Psalms 145:18, 19 Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid. Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.